2 results found for: “reverso”.

Request time (Page generated in 0.2181 seconds.)

Vaevuur

(link) "purgatory definition - English definition dictionary - Reverso". dictionary.reverso.net. Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia...

Last Update: 2023-04-04T06:21:05Z Word Count : 351

Vaevuur synonim View Plain Text Page

Guatemala

Guatemala. (es) "Ilustraciones de Cada una de las 11 Denominaciones. Anverso y Reverso". Banguat.gob.gt. 29 Desember 1996. Geargiveer vanaf die oorspronklike...

Last Update: 2024-01-15T19:00:08Z Word Count : 1234

Guatemala synonim View Plain Text Page

Main result

Vaevuur

In Katolieke teologie is die vaevuur, ook die vagevuur (verouderd) genoem, ’n tussentydse toestand ná ’n mens se fisieke dood waardeur sommige wat vir die hemel bestem is, eers moet gaan vir finale "reiniging" sodat hulle die hemel kan betree. Die redenasie is dat "sommige sondes in hierdie tyd vergewe kan word, maar sekere ander in die tyd wat kom". Net dié wat in God se grasie en vriendskap sterf, maar nog nie volkome gereinig is nie, kan na die vaevuur toe gaan. Daarom sal niemand wat daar is, vir altyd in die vaevuur bly of eindelik hel toe gaan nie. Die idee van ’n vaevuur word veral met die Rooms-Katolieke Kerk verbind; in die Oosters-Katolieke kerke is dit ook ’n leerstelling, maar dit word nie altyd "vaevuur" genoem nie – eerder die "finale reiniging" of "finale teose". Hoewel die Anglikaanse, Metodiste- en Oosters-Ortodokse Kerk die bestaan van ’n vaevuur ontken soos die Katolieke Kerk dit glo, erken hulle die bestaan van ’n tussentyde toestand, Hades, en bid hulle vir die afgestorwenes.In die moderne sin kan die term "vaevuur" ook gebruik word vir ’n algemene toestand van lyding, veral een wat tydelik is.


Powered by Karmy dla zwierząt | Słownik wyrazów bliskoznacznych